Preektemas
_
Preektemas
Jesus-liefde maak die verskil.
Eerste kwartaal
Tema: Vier jou gawes as ‘n geskenk van Jesus.
Tweede kwartaal
Tema: Jesus-liefde lei tot ‘n gemeenskap wat omgee.
Derde kwartaal
Tema: Jesus-liefde dring ons tot diens.
Vierde kwartaal
Tema: Ek getuig: Jesus my alles!
Vyfde kwartaal
Tema: Die een wat die stroom laat vloei is die Heilige Gees.
